die begin van die einde of die einde van die begin? gaan ons af loop of aanhou klim? gaan ons voort fok of gaan ons besin? leef ons in vrees of gaan ons spring?
ek voel vir jou die begin van liefde ek voel *** jy groei in die punt van my hart ek staan langs jou en kyk diep in die afgrond en so staan ons altyd hand aan hand